in die yskoue Vrystaat sny die lem om die dorre aarde met sooie te tem ontbloot staan die lewegewende aarde bring nuwe saad na die land sy kosbare waarde  met die volrond saad van lewensvog vol gedrink ontplof die buitenste huid in ‘n oogwink word hidrolitiese ensieme mildelik geaktiveer sodat die saaier elke wortelvingers […]

met die dag wat sy nagklere aantrek sit ek hier in die geluide van die skemerte met ‘n glasie wyn afwagtend vir die nag wat gereed maak vir die nagsimfonie waar God met sy kwas kwistig in mengelmoeskleure teen die horison begin verf op sy doek die blou hemelse agtergrond streep Hy silwer en […]


Jy was die wind onder my vlerke Intro onder my vlerke was jy die wind waarmee ek die regte paaie kon vind jy was vir jare die kompas op al my weë jy’t die rigting wat ek moes volg getrou gegee Vers 1 in al my drome verlang ek na jou wil jou […]
oor die vlaktes kruip die nagskaduwees nader in die verte soen die geelglansson die horison om oor die Namibiese aarde silhoeëte af te ets ontplof die goue strale oor die aarde se buik en terwyl windpompe ritsmies polsslag galop swart skaduwees golwend oor die duine tot die storm die aarde genadeloos kasty net so […]

My woorde in swart ink sal voortleef ek bid dat my brein nooit sal faal sodat my gedagtes altyd in die selgange van my brein sal ronddwaal sodat die letters en woorde in swart ink vir altyd op papier sal voortleef met die hoop dat my sinne sal voorttrippel tot reëls wat met heuningsoet […]
Afrikaner se Arbeid Adel Afrikaner, eendag eendag lank lank gelede het jy in geloof spore in die sand getrap met perd, ossewa, seer voete oor berge getrek gevlug van onderdrukking met God en gebede om in nuwe toekoms vir jou nasate uit te kap Afrikaner, jy’t gesien spiere bult en swepe swiepend klap gehoor hoe […]
Die Kaapse Dokter jy bestorm die Kaap gewetenloos en volstoom met weervoospelling wat dae tevore oor jou waarsku jy, die winterwind is koud, skraal en smoorkwaad terwyl die beeldskone Kaapstad sonder teenstand met afwagting op jou geweld en vernielsug wag selfs met elke voorbereiding en rampbestuur kon niemand oor jou spierkrag droom netwerke […]
Die vrug van nederigheid  ek sal in nederigheid na God se roepstem luister myself diensbaar maak aan my naaste vrugte dra wat soet en sappig are sal voed gebaar uit die aarde waar fonteine ontspring  koring wuifend arms swaai, granate bloedrooi bloei. heuning sal heilsaam voed en genees en die aarde se ingewande […]
Die vrug van vriendelikheid  o Heer, vriendelikheid beteken nie net ‘n glimlag ‘n sagte woord, goedheid, dienende hande nie maar dat ek die vrug van verdraagsaamheid moet baar ander te vergewe soos U my vergewe hulle ‘n kans te gee en nie te veroordeel nie om hulle te help, te red en te lei […]




