Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Hester Steenkamp

    Hester Steenkamp het ‘n nuwe publikasie gemaak

    waar my kinderdae woon (goud)

    waar my kinderdae woon tussen hout en hangers vind ek dit elke keer: die reuk van seep en sonlig en Red Door wat my wêreld terugskuif na kniehoogte toe ek slaapdronk my pad tot by haar kon vind vir opkrul teen die veilige hitte...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Profiel foto van Amanda

    Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Wie is Magriet? Goud

      Pollefyntjie, tittewyntjie op die tone tiekiedraai rondomtalie op die balie in die rondte wil sy swaai   Magrietjie van die Laeveld met haar bonte polka rok het sy almal in die skoolraad uit hul skoene uit geskok   by die sokkie in die kerksaal lig die wind haar mooie jas Magrietjie...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Profiel foto van Johan J van Rensburg

    Johan J van Rensburg het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Lewenspad seisoene

    #Brons Afdeling Lewenspad seisoene   Seisoene wroegend in my lewenspad vanaf noord na suid soveel ervarings gevind deur ons land voorspoed uit God se Genade uitspruit   Winter met sy koue teleurstellings onseker en bekommer tyd vir volle regstellings met warm vrolike geluk van Somer   Lente met sy blommeprag blare val af op...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Profiel foto van Taai

    Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Tyd is kosbaar (Brons)

                                                  Die uurwerk het ge-                                            kantel. Sy glas in duisend                ...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Profiel foto van HENN

    HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die Nuwe begin

    Brons Ek staan voor die kas in my seun se kamer. Die atmosfeer is somber, want ek dra die seer van 'n pa. Te vroeg het sy stem stil geraak en te vroeg het hy die hemel sy tuiste gemaak, sy kamer steeds...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed