futiel
hoe futieler jy voel
hoe meer realisties raak jy
die futielste gedagtes is oor
lengte van jou lewe en dood
voel jy lewe loop op niks uit
iets futiels om af te leef
nutteloos vir alles
en almal
debat
daaroor
is futiel
jou saad
is geplant
dit groei mos
jou Skepper gee
mos voedsel
en water
jou futiel
Sy oorwinning
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.