Dalk gou môre
Dalk gou môre
Deur: Ryno du Plessis
Vandag is vol van gister se môre.
Probeer weer doen dit wat eers moes wag.
Wie sal kan raai, dalk was vandag my laaste dag.
Het ek alles gedoen wat God verwag?
Was ek regtig reg vir my laaste dag?
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.