DIE LEWE
Die lewe is n geskenk,
n geskenk wat ons elke jaar herdenk.
Wat ons daarvan maak,
is heeltemal aan ons oorgelaat.
En as ons God dien,
sal ons die hemel sien.
Ons sal die ewige lewe be-erwe ,
indien ons eendag sterwe.
By God sal ons sonder pyn en vrees,
almal saam kan wees.
Daar is geen haat,geen oneenigheid,
dis vir jou as mens om te besluit.
Maar kies ons die pad van klei,
sal ons in n vlamme hel gil en stry.
Satan sal vir jou lag,
want jou pyn,jou vrees maak sy dag!
Dis vlamme wat jou verteer,
verlore siele wat skree.
Satan wat jou mok,
deur jou kinders ok nader te lok.
Die besluit le nou volkome by jou,
weet net altyd,God is baie lief vir jou!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.