Jongste aktiwiteit:

bode

 

 

jy kom in die nag

helder en duidelik bedags

met elke traan en pyn betoog

voor of agter maak nie saak

jou krag laat hom nie traak

jou teenwoordigheid

oneindig in elke

geslag van

menswees

een ervaring

daarvan

onwillekerig

ontduik kan ek nie

alleen is ek nooit

vreesaanjaend

sal dit altyd

maar wees

al is jou

krag

reeds

gebreek

trane

bly

biggel

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed