Jongste aktiwiteit:

maak reg wat krom is

maak reg wat krom is geskryf deur Dale Penderis © kLop klop disselboom ÊŒn handvol gerwe en ÊŒn valse kroon nege vrot vrugte vir ÊŒn omgekoopte loon gifappels en demone engele sonder krone uitgespeende bittermelk koeie van basan ongelyke dobbelstene agterryers van laban ontblind ons vir die waarheid saai die mosterdsaad geil om ons vuil […]

Lees meer

bittersoet oorwinning

bittersoet oorwinning geskryf deur Dale Penderis © die stringkwartet sit my ore vol die verhoog is in my kop elke ses-string-snaar fyn beaar ÊŒn eg musikale chop speel my stil met jou basviool crescendo trillings in vol basuin soos die nagrefrein van ons samesyn die wintervuur vlammend in vloed en my halfvol glas – semi-soet […]

Lees meer

verwerp om te skyn

verwerp om te skyn geskryf deur Dale Penderis © droog af jou trane die son sĂĄl weer skyn jou binne-seer sĂĄl heel jou smart sĂĄl verdwyn hou vas aan die EĂ©n wat jou mantel van rou verruil vir die feeskleed geweef net vir jou hou vas, My kind, moet nie meer ween óók Ek was […]

Lees meer

Cheers!

Cheers! geskryf deur Dale Penderis © sout en peper suikerbos en stroop so krui’ ek my dae toegedraai in hoop heuning en dikmelk my ontbyt is groot so word ek versadig deur my daaglikse brood balsem en vye gemaak om te heel my liggaam ÊŒn tempel as ek bly by die reĂ«l my liggaamspoort ook […]

Lees meer

verwerp om te verstaan

verwerp om te verstaan geskryf deur Dale Penderis © die grenslyn van my hart is lank en breed uitgestrek a double story built with purpose om seer siele te betrek ÊŒn visie en ÊŒn missie om jou seer te help dra, want dis wat God’s heilige woord van my vra elke kamer is versier met […]

Lees meer

Basileus Basileon

Basileus Basileon geskryf deur Dale Penderis © Een helder-maan-nag stap ÊŒn man met sy vrou op ÊŒn esel, in pyn gelooi Sweet gepaard met versmorende gille; dit is ÊŒn vrou in kraam Geen plek by die rykes, gelei na ÊŒn stal by n krip tussen diere en strooi Pynvolle krete … ÊŒn oomblik se stilte […]

Lees meer

Natuurseënwense

NatuurseĂ«nwense geskryf deur Dale Penderis © Mag die enkele woestynblom tydens jou binnesoek reis jou oortuig dat hoop nie beskaam, terwyl volblom kleure wys. Mag al die woestyne se ontelbare sand jou herinner aan ÊŒn belofte uit God se hand. Mag jou koskaste kreun; dragtig aan oorvloedige manna steun, deur die Here geseĂ«n. Mag, wanneer […]

Lees meer

Die Ballade van Moses

Die Ballade van Moses geskryf deur Dale Penderis © Die geklank van ÊŒn geween deur die vensterlose huis Die ongestrooste moeder wat huil oor haar seun; huil oor haar seun Troosteloos, ongespeen Geluide van ÊŒn baba wat huil in die Nyl Die hart van ÊŒn donker godin; bekoor deur ÊŒn baba wat kla en kerm […]

Lees meer

Ek behoort

Ek Behoort geskryf deur Dale Penderis © Van jongs af wou ek net behoort, wat maak my dan so anders? Nooit regtig ĂȘrens ingepas, moes doen en wees soos ÊŒn sekere soort Uitgesluit, verstote… Verwerp, nie goed genoeg, gevoel die vyand pik op my deur slinkse planne my oortuig ek kan ook aandag kry Liefde […]

Lees meer

my stabiliteit

my stabiliteit geskryf deur Dale Penderis © in die storms van feilbaarheid en menslike onstabiliteit is U vir ewig en altyd my beloofde standvastigheid al bevind ek my in ÊŒn kolkende rivier sal die waters my nie oorstroom want U is altyd vir my hier al brand die vure fel in ÊŒn vuuroond vlammehel kyk […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed