Jongste aktiwiteit:

verwerp om te verstaan

verwerp om te verstaan
geskryf deur Dale Penderis ©

die grenslyn van my hart is lank en breed uitgestrek
a double story built with purpose om seer siele te betrek
ʼn visie en ʼn missie om jou seer te help dra, want dis wat God’s heilige woord van my vra
elke kamer is versier met die oorwinnings van gister
rugsteke oorleef deur my broers en my suster
verwerping was ook deel van God’s plan gewees
want daaruit kan ek help om ook jóú te genees
pak dus jou tassie en kom kuier vir my, saam sal ons bid en oorwinning verkry
die Here is ons Herder, ja, Hy is ons hulp, bring al jou bagasie wat jou laat toeskulp
kom geniet ʼn girl’s pamper and receive God’s salvation
this is a heart’s call for true celebration

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed