Emosies Ritmies tik die polslag van die lewe voort en my wa-pad is die lang-pad en ek sit voet in die hoek om weg te kom van pynlikke emosies terwyl die son met n tergende glimlag oor die kruine kom loer en warm, lou warm groet voor die nag die laaste strale vasvang deur sy […]


Die Wêreld Juig Die pad was lank en die vlerke van die dood het swaar gehang maar die wêreld juig die gevangenis van die dood is bevry en die hekke van Eden is oopgesluit Hy dra die sleutel van die lewe en dood Hy is Koning ons Majesteit Hoor hoe mooi klink die klokke en […]

Laat jou hart lyk soos die pienk van die roos en wees soos die sy-sagte blomblare wat sy arms teer met liefde omvou. Wees soos die pêrels van die dou wat skitter en blink in die oggend vars wat sag val op die oog en fleurig die hart Wees teer in die vlees en streef […]

Vleiend jou glimlag in die oggend groet jou teerheid soos dou en reinig my hart ʼn nuwe begin, ʼn nuwe lied, ʼn nuwe dag Ek wil wandel in jou velde van romanse mooi ek wil deel wees van jou vreugde – borrelende fontein met pastelkleure wat teen die hemelblou skyn Ek wil ʼn blommetjie wees […]

Waarom het U my verlaat? By die kruispad gekom wat uit gesit was vir my; stap vir stap, elke tree in my lewe. Lê op my, die Hand van Genade soos dit beskryf was en deur die Gees gelei. Verseker het ek geweet ʼn kruis moet ek dra. Met opregtheid in my hart, my sondes […]
Massas water het oseane geword my hart my oog lê in die wolke grys en swart het ons geword tonne geweeg en trane gereën massas water het oseane geword in elke gety is emosies, wat branders ry Geen trane geen vrese na al die jare se seer het massas water oseane geword Maar by die […]

Ek het vir jou gevra, hoe seker is jy? Jy het gesê, die verlede is verby Sag slaak ek ʼn sug van verligting en raak weer bly maar deur die stralende son staan blootshoof ʼn leuen…. Myle het ek gery, voet in die hoek die spietkop gil en bande rol voort gedagtes strek ver, verder […]

Jou stem n die reën Sag reën dit buite en voorsien aan die dors van elke plantjie en boompie wat is in die natuur. Tog te bly is elke lewendige wese wat gevoed word vanuit die gryswit bewolkte hemelruim Vasgekeer is ek tussen koue en muur, blaai rond in die digitale boek en bekyk die […]

Sag reën dit buite en voorsien aan die dors van elke plantjie en boompie wat is in die natuur. Tog te bly is elke lewendige wese wat gevoed word vanuit die gryswit bewolkte hemelruim Vasgekeer is ek tussen koue en muur, blaai rond in die digitale boek en bekyk die wêreld deur sy glas vensters […]



