Jongste aktiwiteit:

Soos ‘n Roos

Laat jou hart lyk soos die pienk van die roos
en wees soos die sy-sagte blomblare
wat sy arms teer
met liefde omvou.
Wees soos die pêrels van die dou
wat skitter en blink in die oggend vars wat
sag val op die oog
en fleurig die hart
Wees teer in die vlees en streef om’n blom te wees
Met ‘n skone rosegeur….

© MarietaCaliz[LadySoul]




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed