Jongste aktiwiteit:

PASSIE VIR KARATE

PASSIE VIR KARATE Die sweet loop stadig Beweging op die tatami, onreëlmatig Ek verdrink onder die houe maar by die Here lê my vertroue Al is daar bloed wat spat My trots hou my op daardie mat Ek word soms hard gelooi maar nog nooit het ek my handskoene gegooi In karate kry mens seer […]

Lees meer

Waarvan niemand weet

Waarvan niemand weet Oor hom sal sy altyd gedigte skryf Sy koekeloer vir hom deur haar kuif As hy net van haar kon weet en van ander meisies vergeet As hy net vir ‘n oomblik na die donker hoek sal loer sal hy haar sien sit op die koue vloer Sy dra groot klere waarin […]

Lees meer

Ongemak Van Lewe

Ongemak Van Lewe Sekere van my vriende gaan deur hel Nou voel ek ongemaklik in my eie vel Laat aande sal hulle my soms bel Om my van hul omstandighede te vertel Hulle sit in gebroke verhoudings Hul vriende gebruik dieselfde verskonings Tog vind hulle geen oplossings Die een druip sy jaar En die een […]

Lees meer

GEBEDE MET BEWENDE HANDE

Gebede Met Bewende Hande Dag na dag dink jy na oor jou lewe Jou diagnose? Parkinson se siekte Ek word gegroet met hande wat bewe Steeds by jy een van my beste vriende Na die aaklige nuus is my hart seer In stil tye gaan ek op my knieë Struikelend raak die tye al hoe […]

Lees meer

By Die Vuur

By Die Vuur Ek sit tussen almal by die vuur Hoeveel langer sal die aand duur? Binnekort moet ons weer vertrek Elke tree los n helse merk Maar my vriende maak my wonde skoon Hulle hou my moed goed in toom Wanneer aand weer kom sal ek weer droom In donker is ons veilig Die […]

Lees meer

Gedigte in Gr7

GEDIGTE IN GRAAD 7 Van gelukkige gedigte in graad 7 Na frustrerende gedigte van lewe ʼn mens praat net soveel kere Van ʼn liefdes gedig Na ʼn uithaal gedig Waarna sal ek volgende vlug Of draai ek hier nou weer terug As iemand net na my roep sal luister En dan in my oor sal […]

Lees meer

Die storm

DIE STORM Dis toe hy haar nader trek Wat elke traan sy hemp vlek Met haar kop wat teen sy skouer rus Word die vlam binne haar gou geblus Die woede binne haar word nou kalm Haar hand rus nou in sy palm Die weerlig het oorgeslaan na reënweer Stadig soos die tyd verloop verdwyn […]

Lees meer

Kind van Christus

KIND VAN CHRISTUS   Ek probeer die waarheid wegsteek Skuldig luister ek na die preek Binne my is ʼn gebroke siel wat wil gil Ek voel ek verdrink maar ek bly stil Ek besluit genoeg is genoeg Die Here sien ek is moeg Ek het seer en is gewond Ek loop tot by die rivier […]

Lees meer

Wiskunde Klas

Wiskunde Klas   Ek sit in my gedagtes vas Dagdroom in die wiskunde klas Mense dwaal binne ʼn verbode woud Tyd loop en die wêreld word koud Eendag vat jy ʼn kans te veel En binnekort word jy beoordeel Ek voel my vriende is besig om te verdwyn Hul omgee vir ander begin wegkwyn Agter […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed