Jongste aktiwiteit:

Waarvan niemand weet

Waarvan niemand weet

Oor hom sal sy altyd gedigte skryf
Sy koekeloer vir hom deur haar kuif

As hy net van haar kon weet
en van ander meisies vergeet

As hy net vir ‘n oomblik na die donker hoek sal loer
sal hy haar sien sit op die koue vloer

Sy dra groot klere waarin sy verdrink
As sy net meer van haarself kon dink

Sy is ‘n skoonheid waarvan niemand weet
maar hy staan by meisies wat vergeet
om hul rok lengtes af te meet

©Larissa Beukes




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak