Jongste aktiwiteit:

PASSIE VIR KARATE

PASSIE VIR KARATE

Die sweet loop stadig
Beweging op die tatami, onreëlmatig
Ek verdrink onder die houe
maar by die Here lê my vertroue

Al is daar bloed wat spat
My trots hou my op daardie mat
Ek word soms hard gelooi
maar nog nooit het ek my handskoene gegooi

In karate kry mens seer
maar met elke fout leer ek meer
en al kom jy nie eerste
Die nuwe kennis is ‘n goeie ontvangste
Maar jou deelname is die belangrikste

©Larissa Beukes




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed