Gedigte in Gr7
GEDIGTE IN GRAAD 7
Van gelukkige gedigte in graad 7
Na frustrerende gedigte van lewe
ʼn mens praat net soveel kere
Van ʼn liefdes gedig
Na ʼn uithaal gedig
Waarna sal ek volgende vlug
Of draai ek hier nou weer terug
As iemand net na my roep sal luister
En dan in my oor sal fluister
En kommentaar sal kan lewer
Op watter pad is beter
Gaan ek terug na liefdes gedigte in graad 7
Of bly ek by frustrerende gedigte van lewe
Twee paaie om van te keur
Watter een loop ek weer volgende deur
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.