Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Marlene Erasmus

    Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Kassieglas (Goud)

      As ek wakker word, is die spieël van my badkamerkassie my eerste geselskap, sonder voorgee, sonder verskoning en maskers waaragter mense mekaar groet. In die lig van my badkamer is elke fyn lyn sigbaar, die moegheid om my mond vertel van elke nag se gestoei. My vingers vee...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    2 Kommentare
  • Profiel foto van Marlene Erasmus

    Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Op die boonste rak

    Lien Meiring het haar stoel effens nader aan die venster geskuif, soos iemand wat nie omgee om gesien te word waar sy sit en kyk nie. Voor haar het die ou eikeboom gestaan, uitgedos in koper, goud en roes....

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Profiel foto van Marlene Erasmus

    Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

    In die reuk van motbolle

    Op oupa Koos se plot was daar een kas waaraan niemand sommer geraak het nie. Hy het nie in die voorhuis gestaan waar almal hom kon sien nie. Nee. Sy plek was agter in ’n skemer hoek van die...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Profiel foto van Tearlach

    Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak

    4 weke
    skerwe

        as blare neer reën lyk dit asof bome huil hul droë blarejas afskud so asof hul besef – droë winter kom so anders is die winterreënval streek waar herfs belofte bring op wieke van die koue Suid-Ooster wind beloftes van sagte suisende verwkikkende seën val die skerwe van jou...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Profiel foto van Amanda

    Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Wie is Magriet? Goud

      Pollefyntjie, tittewyntjie op die tone tiekiedraai rondomtalie op die balie in die rondte wil sy swaai   Magrietjie van die Laeveld met haar bonte polka rok het sy almal in die skoolraad uit hul skoene uit geskok   by die sokkie in die kerksaal lig die wind haar mooie jas Magrietjie...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, baie dankie vir jou bydrae vir MAART 2026 – HERFS/KAS projek

  • Laai meer plasings

Lynelle Clark

Skrywer, Virtual Assistent, en Tutor

onlangse publikasie

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed