Jongste aktiwiteit:

skerwe

 

 

as blare neer reën

lyk dit asof bome huil

hul droë blarejas afskud

so asof hul besef – droë winter kom

so anders is die winterreënval streek

waar herfs belofte bring op wieke

van die koue Suid-Ooster wind

beloftes van sagte suisende

verwkikkende seën

val die skerwe

van jou herfsblare

wees net bewus

dat winter

van jou

lewe

ook

seën

bring

 

© Tearlach.

 




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak