Jongste aktiwiteit:

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

Tyd is kosbaar (Brons)

                                              Die uurwerk het ge-                                            kantel. Sy glas in duisend                                             […]

Lees meer

‘n Boer se hande vertel ‘n storie. (Brons)

(Woordtelling: 347 woorde)   “Pappa! Kom gou!” gil Annemie benoud. “Wat is fout?” vra Henk bekommerd. “Lukas het seer gekry.” Snikkend beduie sy na die stoor. Henk versnel sy pas, storm die stoor binne. “Lukas!?” “Hier Pappa!” Rou snikke ontsnap Lukas se keel. Soekend gaan Henk se oë oor die binnekant van die swak verligte […]

Lees meer

Roekelose berou (Brons)

“Wat maak Oom?” fluister Rianca. “Hierts, vir wat bekruip jy my?” Hermaans Cloete se lyf ruk en hy tree vies terug van die betonmuur vanwaar hy die bure afgeloer het. Die halfgerookte Peter Stuyvesant klou om lewe en dood aan sy oopgesperde lippe, tuimel dan skielik teen sy lyf af en kom met ’n wip […]

Lees meer

Soek my in elke reënboog (Brons)

(Opgedra aan Naudé)   Dis tyd vir my om nou te groet vir hierdie aardse bestaan wat soveel mooi en pyn inhou dit was ‘n wyle myne gewees maar … nou gaan ek jul vir eers verlaat en as trane wil opwel in jul hart die gemoed oorspoel met verlange lig net jul oë op […]

Lees meer

My Ouma – So onthou ek haar. (Brons)

(Woordtelling – 500 woorde)   Christelle kom laggend nader gestap. Monja beduie dat sy moet sagter lag. “En nou?” fluister-vra sy. “Nee, ek lag vir ‘n ou wat nou sy eie spook gevang het.” Christelle grawe in haar handsak tot sy haar sakdoek raaktas; dit te voorskyn bring om versigtig ‘n lagtraan weg te vee. […]

Lees meer

Die Durfort Erflating (Brons)

Die Durfort Erflating Woordtelling: 2902   Hy gryp haar hand. “Los my” gil Malika. Sy loer benoud verby hom en gewaar nog ‘n figuur net buite haar wardo se ingang staan. “Ek is nie klaar nie.” sis hy. Malika ruk haar hand uit sy greep en tree terug. Die kers se flickering speel onheilspellend met […]

Lees meer

Strandbrief (Brons)

Strandbrief (Woordeskat-spleetgedig) (Met apologie aan Oskar Prozesky – Strandbrief)   Glad en skoon soos skryfpapier is loop ek soggens kaalvoet weer al langs die strand ‘n brief vir jou van net die een reël jou see het ek lief.   © Taai Bonthuys

Lees meer

Rooi Robot reisies (Brons)

Rooi Robot reisies (Bagartag / Bagarthach gedig)   Woeps, jaag hul oor rooioog gewis ignoreer ons padregulasies daar waar ruggraat sy naam uitwis verwens ek hul sitvlak vol blasies.   © Taai Bonthuys

Lees meer

Tyd is kosbaar (Brons)

(vir die Steyns)   Hoe verganklik is die jare, Dolla so broos en so mooi geskep op maat van die dag-en-nag-eweninge het ons sag deur soveel somers gewals   my aardse wandeling is nou tot ‘n end die pad het onverwags opgehou maar onthou … my liefde bly leef voort sag in die onthou van […]

Lees meer

O, vet! Eva aan die woord. (Brons)

Woordtelling: 348   “Mapstieks, Maans! Skuif, ek kan nie deur jou skaduwee sien nie, netnou knip ek verkeerd!” Jan-Louis klik met sy tong en staan van die vloer af op. By die klein tafeltjie tel hy die kersblaker op en gaan sit dit neer by die laken. “Ma gaan ons velle vuurwarm klop omdat jy […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Taai het ‘n nuwe publikasie gemaak