
Rooi Robot reisies (Brons)
Rooi Robot reisies
(Bagartag / Bagarthach gedig)
Woeps, jaag hul oor rooioog gewis
ignoreer ons padregulasies
daar waar ruggraat sy naam uitwis
verwens ek hul sitvlak vol blasies.
© Taai Bonthuys
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Julie 2024 – OOP projek