Jongste aktiwiteit:

Soos die lewe omwaai

Soos die lewe omwaai

In wye draaie geloop
wegloop
soms doodloop kringloop
vind my voete rus in die hoop
dat elke spoor van my
die pad na ware geluk sal kry

soos die lewe omwaai
mag ek die hemelpad kry
wat my na eindelose drome sal lei
waarlangs nooitverbygaande winde waai
tussen ewigheidsbome in Goddelike arms verkwikking kry

©️Wendy Leigh




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed