Jongste aktiwiteit:

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa commented on the post, Soekende oë

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

Kleurvol

(Brons) Kleurvolle Mei Mooiste Mei ek kyk hoe die somerson verby gly dis ń nuwe seisoen wat my hart verbly al hang daar druppels dou aan my ruit ek verbly my, die seisoen is God se besluit Ek luister na die fluistering van herfswind goue grassade moet ook buig in die wind langs die stofpad […]

Lees meer

Sterk staan

Storms alleen in my skuiling waar hartseer my beklee verdrink trane in my oë my wonde lê verskeur woeste waters verslaan my in geskarrel tussen branders veg ek vergeefs teen ellende my brose siel kom tot sterwe tyd tik genadeloos verby uitgeput lê ek in stilte hef my bedroefde oë na bo my angsgeskree eggo […]

Lees meer

Alles lyk anders

Brons Wanneer jy deur die oë van ’n kind kyk, sien jy die wêreld anders. Kinders glo môre sal meer rooskleurig lyk, want hulle glo aan hoop. Daar is ’n nuutgevonde vreugde as hulle na die reënboog kyk. Hulle kan ’n leer klim en afgly tot in ’n sprokiesland waar hulle potte vol goud en […]

Lees meer

Eenvoud bring vreugde

Brons   Eenvoud bring vreugde glimlaggend trek hulle kringe in die sand vriendskap vorm ń hegte band al sit hulle met lyfies geboë dans glimlaggies in ondeunde oë eenvoud bring vreugde in kinderharte murmureer nie oor gister se smarte donkerte belig met brandende kerse koue lyfies wikkel dieper onder wolkomberse ellende genadiglik bedek deur die […]

Lees meer

Saam gebind

Saam gebind ons sweef op die wieke van die wind in eenheid is ons saam gebind onaangeraak suis ons deur die reënwoud die harmonie van ons vlug in eenvoud die grasieuse span van ons vlerke onvermybaar ooreenstemmende gevoel van triomf wat ons ervaar ure van ons wintersvlug flits genadeloos verby die soel aandlug kan ons […]

Lees meer

Gewasemde ruite

Gewasemde ruite ek voel hoe die donker oor my neerdaal staar met troebel trane deur gewasemde ruite bakhand vang ek ń druppeltjie dou ek skryf jou naam met versigtigheid teen ń gekraakte ruit ek tuur na buite my flenter siel kyk nie op ek wil roep, maar my woorde is min trane dam op in […]

Lees meer

Soekende oë

  kom loop nou saam met my dan wys ek jou waar om die suiderkruis te kry en wanneer die maan kil na jou kyk weet net jou môre gaan anders lyk (c) Emsa Haasbroek

Lees meer

Donkerste uur

  in jou donkerste uur wanneer jy mistroostig na my kyk sal ek jou dra deur jou winters kom vat net my hand dan sal jy staande bly ©️Emsa Haasbroek

Lees meer

Skimme van gister

gister was my paaie ander rigtings invandag wil ek loop tot by die weer beginwaar die son skroei oor vergete treinsporeen genadeloos neerbrand op my wankel spore   hier op my verdwaalde wegwaar ek in die hitte van die son moet vegteen troebel trane wat afrol teen my wangeen dit oor jou, die hunkering na […]

Lees meer

Vaarwel

Vaarwel dit is stil om my waar herinnering my lei ek hoor ’n speld val met jou terugkeer om meer van my angs te kom haal as gyselaar woon ek tussen jou woorde waarmee jy daagliks psigiese moorde pleeg stukkies van my hart kom vat jou vertoning sal ek ontbloot sonder vermomming die wêreld wys […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Emsa het ‘n nuwe publikasie gemaak