Donkerste uur
in jou donkerste uur
wanneer jy mistroostig na my kyk
sal ek jou dra deur jou winters
kom vat net my hand dan sal jy staande bly
©️Emsa Haasbroek
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Oktober 2023 – KORT projek