Jongste aktiwiteit:

Vriendskap Formasie

Formasie ons leef kom in n kort tyd van baie ver af aan voel soos dit moet soos dit hoort en behoort woorde wat sinne maak word woorde wat sin maak en sinne word woorde enkele woorde wat sinne praat woorde wat stil en stilte praat ek het nie altyd woorde om te verduidelik maar […]

Lees meer

Rol weg die klip

Rol weg die klip HY is nie hier nie HY het opgestaan die klip is weggerol linnekleed lê daar met kopdoek verderaan netjies opgevou dat ons kan weet HY is nie klaar HY kom weer eendag op die wolke aan n verhaal van oorwinning vir ieder hiers geen onderskeiding van enige aard hoe groot ookal […]

Lees meer

brief aan my broer

vir te lank het ek alleen geloop met hierdie groet wat nooit gebeur het nie moes ek stories skryf  oor en oor lees sodat ek jou jou werklikheid jou leef in onthou by my kon hou heeltyd kon voel soms wonder ek of jy sien en of jy weet of jy my voel en verlange […]

Lees meer

Hoenders regeer

ek het n hoener sonner stertvere want justice die kat het daai vere een vir een uitgetrek dit het verwilder en raas en maatreels gekos om saamleef hier te bewerkstellig met verloop van tyd het die kolonel die posisie van hoof huisdier betrek dis nou net hier wat ouma dit nie meer kon aanskou miskien […]

Lees meer

my baadjie jou jas

my stap vroegmore op die strand hou dop hoe ligte een vir een aangaan mense ontwaak hoe die dag strepie vir strepie oor die berg kom in goud skree more more hier kom die son n nuwe dag n voorreg om lig te sien terwyl jy die water en die meeue hoor die luggie is […]

Lees meer

Wys

die ding van wys die binneblou van my hart vir jou wys dis ink wat gebeur maar dis onthou en leef wys wat die prentjie n wysblou kleur gee ek het lank gewonder gewik en geweeg oor die wys van wys as ek vir jou wys wat my oe vir my hart wys my hart […]

Lees meer

Sirkels

party dinge is net sonder begin of end nimmereindigend waar dit ophou het dit  reeds weer begin ons stap langs die golwe sononder in bewonder die sirkel die dag wat eindig en nag wat begin n foto wys hoe mooi dis net hier wat jy weer onthou waar lankal se voel weer nuut begin en […]

Lees meer

Gesprek met God

ek sit op die muur om stil te word om na aan natuur te voel om die see te sien die sout op my tong te proe laat die gety oor gebeur en leef kan spoel hier waar werk toe se blou  vervang is met grys die skepping het nou n beton randjie om  mure […]

Lees meer

Blouink

gewaardeerde woorde in liefde gespreek jou blou is jou blou sê hy niemand kan vir jou van jou blou sê nie elke dag se blou in die skakering wat jy dit wil hê skryf die verlede en die toekoms in die hede met mekaar versoen die invloed daarvan in n kleur te doen die beloning […]

Lees meer

vriendin

daars n mooi blou mooi in my hart vanmore dis jy my vriendin n eers onontdekte kleurvolle weet van waarlik vriende wees eers versigtig verskuil aan die begin maar nou so gou klaar onuitwisbare deel van my wat eintlik glo ek bedoel was vanaf dag een die realiteit van n sielsgenoot en die waarde van […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed