Jongste aktiwiteit:

vriendin

daars n mooi blou mooi in my hart vanmore
dis jy
my vriendin
n eers onontdekte
kleurvolle weet van waarlik vriende wees
eers versigtig verskuil aan die begin
maar nou so gou klaar onuitwisbare deel van my
wat eintlik
glo ek
bedoel was vanaf dag een
die realiteit van n sielsgenoot
en die waarde
van geestelike verbintenis
die diepte van die blousel blou in my binneste is

©inblueink 2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed