Jongste aktiwiteit:

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

Najaar

dis nie net die son wat láát opstaan nie en vroeër na sy lêplek gaan nie nie net die lower wat verkleur nie in terloopse afskeid van hul fleur nie dis nie net die koue wat bekruip nie met die wingerdoes alreeds gekuip nie die eerste tekens fluister klaar hier’s meer as wat die oog […]

Lees meer

Herskepping

Ek verlang na die dae toe die nagte skoon was toe die misterie van die donker my betower het toe die helder sterreruim so naby was dat ek my kinderdrome aan sy donkermaankoepel kon hang voordat miljoene neonligte sy geheime verklap het en ons waar die engele huiwer getrap het Is die wonderblou planeet net […]

Lees meer

Dorland

ek staar na die Kaapse somerveld dis warm, droog, en lelik die dorheid pluk-pluk aan my klere die somberheid klim binne-in die uitgerekte mediterreense somer moes lankal noordwaarts wyk maar hy steur hom nie aan die almanak nie die veldgras is asgeel verbleek die bergfynbos, gewoonlik in ‘n sagte vaalgroen getooi, lyk afgerem, geskakeer tussen […]

Lees meer

Die strik van sien

Ons staar verwonderd na ‘n skildery, ontroer deur die estetiese van die kunste Ons raak nostalgies in die herlewing van haas vergete juweeltjies uit vervloë dae Ons waardeer oomblikke van vrede, die rare belewenis van ‘n versadigde gemoed, ‘n stukkie hemel op aarde Ons koester die liefde, die mees beskrewe maar steeds gebrekkig uitgebeelde spesiale […]

Lees meer

Waterskeiding

Toe die aarde nog woes was, toe was jy al daar Jy’t gebreek toe die eerste moeder moes baar By die sondvloed laat jou strafbevel net agt in die lewe om dit oor te vertel Die skelfsee oorspoel die Egiptiese mag en die slawevolk loop vry ná vier eeue se wag Moses slaan die rots […]

Lees meer

Dagmerrie (silwer)

Oor jare het ek dit ongeduldig begeer  die landelike eenvoud, verbind aan die grond geen offer te groot, heilig die verbond van die droom se diepkant sou ek anderdag leer Elke dag word ‘n reis, saaityd, lamtyd en skeer die helder sternagte, ons leef aan die front die voorreg van boerwees bring lof na my […]

Lees meer

Ontkommer (silwer)

Kwel julle nie, kom die opdrag meer dringend as dwingend eerder as nóg ‘n wet tot diskwalifikasie of aansporing tot geloofsprestasie ken Hy die bitter worsteling van alleenheid wat die siel verwring Sy opdrag word ‘n omgee-gebaar om dié wat Syne is te spaar van ‘n twyfeltog se eensaam-bang in donker doolhowe se gang om […]

Lees meer

Winterdraal (silwer)

Toe September nog die berg betrap in sy bleek gewaad van winterlap wat sy seerste byt vir laaste hou lag die almanak saam in sy mou Ná maande van grou hunkering dat die suiderson weer lewe bring word die koue aarde nogeens verkul vóór die groeiseisoen sy pad vergul Hoe dikwels draal die wintergroef tot […]

Lees meer

Skaakmat (silwer)

Die jammer lê swaar op sy gesig hy lyk bedremmeld en veragtelik met ‘n weerlose sadness in sy oë asof hy ‘n lewenslange vonnis dra Ek wil hom jammer kry maar hy het my so teleurgestel my soveel wroeging veroorsaak Hy moes beter geweet het as om sy waaksaamheid te laat glip en homself so […]

Lees meer

Verlore beheer (silwer)

hierdie kronkelpad na môre is vir my oë versluier vir my ore gedoof op ‘n reis van brose geloof môre se seine praat wartaal en knou my af as hoop en desperaatheid mekaar beurtelings onttroon in my gekneusde gemoed my twyfeltrap speel roelet in ‘n Siberiese mynveld met veel pretensie maar geen beheer ek delf […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak