Jongste aktiwiteit:

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDAhet 'n status geplaas

Ink dit

Brons kategorie Ink dit delf uit historiese gisters se onthou stof af wat lankal vergete lê onder stof klee opnuut glansryk in helderrooi restoureer tot blinknuut breek dit vars oop… laat dit al bruisend borrelend uitvloei skink dit… proe dit… Ink vars… in Afrikaans ©Magda van der Walt Brons kategorie

Lees meer

Die lewe is ‘n lied

Brons kategorie Die lewe is ‘n lied elkeen het ‘n storie al is dit nie ‘n sprokie niks is sonder rede dis die verhaal van ons lewe agter elke lae en hoë noot nie verstaan skuil ‘n lewenslied se ontstaan selfs al val die ritmes nie altyd op ‘n “rock and roll beat” bly dit […]

Lees meer

Verstoteling

Brons kategorie Verstoteling asseblief meneer! ek smeek jou…ignoreer nie my wéér probeer my net té min… lê sonder hoop op rente al wat ek vra, is jou aanlas, rondlê sente duidelik lê onsigbaar, die skeidingsmuur tussen pleit en afsku, dag vir dag verduur koue oordeelskyk vanagter gerookte glas definieer mý, vernederend tot ‘n ánder klas […]

Lees meer

Nié vir my

Brons kategorie Nié vir my my salaris joune… máánd na máánd verruil vir slapelose rondrol nagte oor verspulde rand gewetenloos teer jy op hardverdiende noot jou rente vreet… selfs ‘n laaste stukkie brood jý…soetste heuningstroop verwoes stilweg soos jy oorgemaklik inloop jou aangename smaak wat té gou verdwyn los ‘n bitter nasmaak waar spyt sy […]

Lees meer

Ek is skatryk

Brons kategorie Ek is skatryk stap saam met my tussendeur die lyne soos ek tree vir tree waag te verdig my lied waar geen reëls my stem kan keer mag woorde ook die pad na jou hart bereik jy wie se lewe lê… so verryk ek wil die vaalgrys winterspoor ver wegvee waar dit hoort […]

Lees meer

Wintersoggend

Wintersoggend elke uitgerekte whooo-whooo fluit van die wind komponeer tot rustig… die rasende klank van blaar en rattelende roesbruin saad wat soos klokkies aan grys takpunte van die Bosveld Raasblaar hang dan kruip versigtig deur my koue kamerruit die geel strale van die nuwe dag son wat sagkens sy môre sê kom streel oor my […]

Lees meer

Hoop

Hoop in die verte knipoog ‘n dowwe liggie hoop jonk en oud tas onseker in donkerte rond die een sê so dan maak die ander weer so dorstende geskarrel na wyse spore tussen vertroue lankal verlore boer maak nog plan ander werk met ‘n plan wortel voor neus as hul nie meer anders kan hul […]

Lees meer

Wonderboom van Leisure Bay – Brons

  Wonderboom van Leisure Bay Jou takke fluister jou storie saam branders bruisend se lied al juigend gesing deur die wind volmaakte koorsang van ‘n storie vir my… steeds onbekend jou vaalwit wortels klou desperaat tussen geelbruin rotsformaat jou lyf staan vas… so peraat soos ‘n standbeeld opgerig as huldeblyk vir ‘n goeie daad so […]

Lees meer

Vrygekoop

‘n haan wat drie maal kraai iemand ons Jesus VERRAAI! ‘ n oomblik het alles verewig omgedraai sou daardie beker beweeg by Hom verby benoud was Hy maar steeds bely net U wil My Vader sou Ek moet ly ‘ n K R U I S D O O D…. regverdig…’ n Koning wat so […]

Lees meer

Bosveldhart

Bosveldhart die week is verby dis Vrydagaand ek laai in my Ford se bak my hond my kat en my raasbek pappegaai na die tweede tolhek volg ek die draai na Toeka vir so ietsie om te braai bruinpapiersak van die rak met die laaste plaasgebakte brood nou kort ek nog net ‘n slaai ek […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MAGDA het ‘n nuwe publikasie gemaak