
Ink dit
Brons kategorie
Ink dit
delf uit historiese gisters se onthou
stof af wat lankal vergete lê onder stof
klee opnuut glansryk in helderrooi
restoureer tot blinknuut
breek dit vars oop…
laat dit al bruisend borrelend uitvloei
skink dit…
proe dit…
Ink vars…
in Afrikaans
©Magda van der Walt
Brons kategorie
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir September 2024 – OOP projek