Jongste aktiwiteit:

Hoop

Hoop

in die verte knipoog ‘n dowwe liggie hoop
jonk en oud tas onseker in donkerte rond
die een sê so dan maak die ander weer so
dorstende geskarrel na wyse spore
tussen vertroue lankal verlore

boer maak nog plan ander werk met ‘n plan
wortel voor neus as hul nie meer anders kan
hul laaste poging met vals roetekaart
skrif teen die muur maar dis nog nie te laat

alle oë benoud gerig op woord en daad
asems opgehou deur kloppend warmhart
afwagtend op die onbekende toekoms van
… ons geliefde reënboogland

©Magda van der Walt
Brons kategorie

Foto geleen




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak