Jongste aktiwiteit:

Kersfees

Kersfees

Verjaarsdag,
genadedag,
dankbare vreugdedag
om ons van sondeskuld sonder klag
in gehoorsaamheid kom bevry
en die ewige lewe te kry – – –
Van oudsheraf die skisofreniese
naasbestaan van geweld en die Ireniese
van hosanna en kruisig Hom,
maar Sy koms bring genade vir sonde en vrede
in ons harte sonder rede
of verdienste en die begrip
dat elke hart moet dien as wieg en krip
vir die ontvangs van die Jesuskind,
‘n depot vir al die genadeliefde gevind
by Sy geboorte en ook Sy aardse vesting
vir beslegting en beregting,
elke hartkamer
‘n troonkamer – – –

Janetta – Helena [Babs] ©




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed