Kindjie gebore
ʼn Kindjie gebore
ʼn Kindjie gebore in die liefde van God
ʼn Kindjie gebore om ons te verlos
Hy is die seun van God onse Vader
ʼn Kindjie gebore om ons te verlos
Halleluja prys die Here
Hy het gekom, Hy het gekom
Om ons te bevry
Halleluja prys die Here
Hy het gekom, Hy het gekom
Vir jou en vir my
ʼn Kindjie gebore in die stad Bet-le-hem
ʼn Kindjie gebore Hy is ons Redder
Hy is die seun van God onse Vader
ʼn Kindjie gebore om ons te verlos
Halleluja prys die Here
Hy het gekom, Hy het gekom
Om ons te bevry
Halleluja prys die Here
Hy het gekom, Hy het gekom
Vir jou en vir my
© Marieta Calitz [LadySoul]
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Ek moet jou komplimenteer met die prag van jou Bybel gedigte