Jongste aktiwiteit:

Om onsigbaar te wees

Brons gradering Om onsigbaar te wees Om met ʼn Flegmatiese persoonlikheid/temperament/ingesteldheid- wat ook al mens dit noem – geseën te wees is soms nie ʼn seën nie. Ek wil dit sommer as ʼn FPA beskryf – ʼn flegmatiese persoonlikheidsafwyking. Jare gelede, net toe ek begin skoolhou, reël die hoof ʼn spreker om die personeel bietjie […]

Lees meer

Geduld, o Geduld

Brons.   Geduld “Is jy gereed vir die ‘tweede-pouse-treitering’?” vra Kate toe Magdel langs haar neersak. Die nuwe hoof wat drie maande gelede by die skool begin het, het dié tradisie begin. Elke Maandag, gedurende tweede pouse, het hy ʼn inspirerende boodskappie vir die personeel – “om julle moraal hoog te hou, mensies”. Die eerste […]

Lees meer

‘n Droom aan skerwe

Brons, 498 woorde ʼn Droom aan skerwe Ek druk my handsak onder die stoel in, netjies uit die pad, en skuif myself mooi haaks op die stoel. Elke skaakstukkie kom nou aan die beurt, elkeen moet presies in die middel van sy blokkie staan, presies reg. Dan laat sak ek my arms langs my sye, […]

Lees meer

Agter toe deure

Brons gradering. 847 woorde Agter toe deure “Maak oop die deur!” ʼn Harde gehamer van vuis op hout volg. “Maak oop die donnerse deur nou! Ek maak jou vrek as ek hier uitkom, hoor jy my? Ek maak jou fokken vrek!” Debbie sak bewend op die rusbank neer. Sy voel hoe haar lyf begin ruk. […]

Lees meer

Ou Liefde

Brons 1464 woorde Ou liefde Magriet glimlag vir die kelnerin wat die spyskaart voor haar neersit. “’n Cappuchino asseblief, met room. En as jy vir my twee suikers ingooi en roer voor jy die room opspuit, kry jy sommer ʼn ekstra fooitjie.” “En dan eet sy die room af met haar teelepel!” grinnik Willem. “Bring […]

Lees meer

Spore van onthou

Spore van onthou Daleen draai die kar se venster wyd oop toe sy oor die bekende brug ry. Vir ʼn oomblik oorweeg sy dit om by die klein parkeerarea in te draai en soos die oorsese toeriste te vinkhang oor die reling. Daar is nog baie tyd vir dit, herinner sy haarself. Regs by die […]

Lees meer

Die vere maak nie die voël

Die vere maak nie die voël Pa was ʼn pastoor, ek ʼn middelkind en die enigste dogter. Pa het ʼn huisstem gehad maar wanneer hy Sondae op die preekstoel klim sou hy die Huilige Geus aanroep en elke sin met ʼn uitroepteken eindig. Sy hel en bliksemstraal preke het elke hoekie van die kerkgebou gevul […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed