Jongste aktiwiteit:

skilder

Skilder Lets find a beautiful place to get lost – anon Skilder vir my jou mooiste huisie teen sandduin en brander se woel… Verf ‘n bankie reg voor die deur en voete wat swaai in die spoel… Kom sit dan by my reg langs die hunker van my lyf… Speel met jou vingers deur die […]

Lees meer

vind jouself

Vind jouself as jy soek in plekke waar jou aandag ontbreek tussen wolke in kleur in reënboë vaal geboë tussen woorde van digters tussen penne se ink op ‘n leë papier tussen sukkel in jou visier daar waar vreemde golwe rol soos vlerke deur oop deure in staal sonder kerse wasemloos in koue asem dink […]

Lees meer

wand van jou hart

teen die wand van jou hart as my gedagtes stadig, langs die lanings van onthou, loop en beelde uitreik tot hoog tussen berge so spits… eggo jou spore deur die ritme van my lyf en ek jou stadig, tot diep binne my, asem… wonder ek of jy kyk, my oor afstand se verwyder, deur tyd […]

Lees meer

my kruis

My kruis ek het vandag soos ‘n koning op ‘n esel verkwik deur palmblaar se laaf, langs my eie pad gaan stap daar waar die koer van duiwe hul eie bekoring vind in hul lied van verlange nadenkend oor die treurwilger se hang kom jou beeld aanlokkend reghoekig deur my lyne en sny jou vorm […]

Lees meer

net jy

net jy soms skryf ek in woord sopas ontdek op stoepe bekend en dikwels alleen in letters se vreemd maar altyd bly jy die een wat my gedagtes hul gang laat loop die droom van wie ek nou eintlik moet wees die krag hier binne my eie gees dink ek terug aan tye verby soos […]

Lees meer

lag van jou mond

ag van jou mond as oggend dou, blaar met traan behang en sagte son, strelend verlange ontsmart, mis ek die warmgloed van jou omhelsing, jou hand in myne en soos die dag ontvou, wil ek net vir ‘n wyle… agter die lag van jou mond, onder die troetel van jou kyk, vertoef ©Anton Kilian

Lees meer

beelde

beelde love is the poëtry of the senses – Honore de Balzac as verlange die dag uitrek skemer winterson in wolk verdryf en grys oor die horison dreig hoor ek stemme, saggies soos die sypel van reën in die laatnag in ritme en kadans van poëtise musiek… die kamer stil raak, jou afsonder soos ysige […]

Lees meer

valentyn

Valentyn ek droom en skryf van liefde van omgee en koester van vingeraanraking en vurige hartstog… sal ek jou kan liefhê as jy dwaal deur my drome in donker maanlose nagte… sou ek jou kyk eien tussen die ritsel van boomblaar, elke letter van jou naam soos ‘n troebadoer kon neurie jou reuk kon proe […]

Lees meer

oujaar v- 2017

oujaar – 2017 as ‘n jaar vergeefs vasklou aan die gisters en die nou sy pad onverpoos vind, die son as wyser die aarde se baan belig, dink ek terug soos aan ‘n kers wat maar alleen net my eie kamer verlig hang portrette van elke beeld uit elke seisoen, namaaksels in goud en papier […]

Lees meer

nalaat

Nalaat soms wil ek net sit en wonder oor die loop in die paaie van my leef en my poog om iets na te laat binne die stap van my eie weet, van wie en wat ek eintlik is my poog om die einde te erken te weet van die waarde van als in elke […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed