Jongste aktiwiteit:

net jy

net jy

soms skryf ek
in woord sopas ontdek
op stoepe bekend
en dikwels alleen in letters se vreemd

maar altyd bly jy die een
wat my gedagtes hul gang laat loop
die droom
van wie ek nou eintlik moet wees
die krag hier binne my eie gees

dink ek terug aan tye verby
soos met Ingrid en Joshua se trein
en ‘n vuur soos ‘n kaggel
reg hier teen ons tuur

jou hand in myne
klouend sonder enige eis
net ‘n kop teen ‘n skouer
en ‘n droom
sonder enige einde
@Anton Kilian




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed