WENNERS van die Februarie 2018 – Liefdesprojek
Baie geluk aan die volgende lede
Gedigte:
Brons afdeling wenners:
1ste: Estelle Rubow met ‘Daardie dae’
2de: Anton Killian met ‘Ag van my mond’
3de: Loretta Szikra met ‘ Aardsdom’
Silwer afdeling wenners:
1ste: Anzé Bezuidenhout met ‘Lawakors van liefde’
2de: Anzé Bezuidenhout met ‘Liefdespore’
3de: Anzé Bezuidenhout met ‘Hart-silhouette’
Carma Shaw skuif nou na die GOUE AFDELING met ‘ Bloedmaan en die blues’
Verhale:
Wenner: Adele Theron met Varinggroen oë
Baie geluk aan hierdie 6 lede!
Projekbestuurder
3 Kommentare
-
Estelle
Baie dankie vir die toekenning en geluk aan Carma en al die ander wenners!
-
Adele Theron
baie dankie,en veels geluk aan almal.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie dankie vir al julle harde werk en baie geluk aan al die wenners :-)