Jongste aktiwiteit:

lag van jou mond

ag van jou mond

as oggend dou, blaar met traan behang
en sagte son, strelend verlange ontsmart,
mis ek die warmgloed van jou omhelsing,
jou hand in myne
en soos die dag ontvou,
wil ek net vir ‘n wyle…
agter die lag van jou mond,
onder die troetel van jou kyk,
vertoef
©Anton Kilian




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed