maak nie saak wat jy doen, Genade word geskenk aan jou, selfs al dwaal jy af en jou geloof vou selfs al verdwaal jy in jaloesie se groen sal God sorg dat julle versoen een ding is seker, Sy Genade is getrou selfs in die donkerte van rou selfs al probeer jy jou sonde verbloem […]

-Brons- elke nuwe dag is soos ‘n bloeisel gevul met kleurvolle hoop, uniek gevorm met eienskappe, eienskappe wat net aan jou behoort helder groen blaartjies wat uitloop stel jou vordering voor jou groei jou lewe, dis nooit te laat nie gras wat weereens lewe kry stel jou vernuwing voor, jou vernuwing deur […]


Brons soos ‘n liefdevolle kind omhels jy my daagliks maar anders as ‘n drukkie verstrengel jy my jy kom lê op my in die oggend só dat ek nie my dag kan begin vasgekeer in my bed bid ek elke dag om te kan begin jy maak my laat laat vir werk, […]
die heeldag steek ‘n woord vas soos ‘n knoop in ‘n das soos ‘n hartseer in die keel maar dit is gelukkiger om te deel ‘n klein woord met groot betekenis ‘n woord met aksie wat groot is daar is net Een wat dit kan beheer dié woord red ons van groot seer […]

mense staan geliefdes af aan die dood ander groet deur ‘n egskeiding dan is daar die in finansiële nood of die met ‘n siekte tyding ‘n verlies waarvan min gepraat word is die verlies van die lewe wat sou gebeur ‘n verlies van iets wat kort ‘n verlies wat jou in stilte laat treur […]

(192 woorde) ‘Ek is tog net ‘n mens’ sal baie persone sê wanneer hulle ‘n fout begaan het. Die stelling is tog so waar, ons is nie perfek nie en ons maak foute. Waarom kan ons dÃt erken maar tog belaai ons ons gedagtes met ‘n skuldlas? Waar het die menslikheid nou heen verdwyn? Waarom […]

stadig rol die traan af teen haar wang weer met terug flitse wat haar vang gedruk deur die hopelose gevoel van dwang sy het ja gesê vir die drankie sy het ja gesê vir die soentjie selfs ja gesê vir ‘n drukkie verder was nee ‘n gesang in die donker wonder sy sou […]




