Jongste aktiwiteit:

Ink

met die dansende vlamme

reflekterend in haar oë

kan sy nie help om te dink

aan haar inner oorloë

 

die las wat die verlede

oor haar skouers hang

is dit moeilik om ‘n toekoms te sien

en nie na die verlede te verlang

 

haar verlede en toekoms in vloeiende ink

haar verlede gevlek met bloed

met donker en koud

maar ook gekleur met die goed

 

nou moet sy fokus om ‘n toekoms te bou

fokus om die regte pad te stap

tree vir tree vorentoe

sonder om in die verlede te krap




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed