met die dansende vlamme reflekterend in haar oë kan sy nie help om te dink aan haar inner oorloë die las wat die verlede oor haar skouers hang is dit moeilik om ‘n toekoms te sien en nie na die verlede te verlang haar verlede en toekoms in vloeiende ink haar verlede gevlek […]