Jongste aktiwiteit:

meegevoel

ag siestog
jammer om te verneem
sy is darem nou op beter plek
my gebede gaan met die famielie
almal treur en drup trane saam
tot die laaste cupcake leeg is
die skottelgoed weg gepak
elke voertuig vertrek
net “ekke” bly oor
wie gaan my
troos
my vriend
hoe gaan dit nog
hoe kry jy die dae nou om
het jy darem elke dag iets om te eet
ons sal jou darem nooit vergeet
sê asseblief as jy iets benodig
ons is altyd hier vir jou
die tyd vlieg so verby
“nie hier by my nie
tyd staan hier stil
by die laaste wil”
Ó Tearlach.



Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak