Jongste aktiwiteit:

Genade (brons)

maak nie saak wat jy doen,

Genade word geskenk aan jou,

selfs al dwaal jy af en jou geloof vou

selfs al verdwaal jy in jaloesie se groen

sal God sorg dat julle versoen

een ding is seker, Sy Genade is getrou

selfs in die donkerte van rou

selfs al probeer jy jou sonde verbloem

selfs al was jy naby om Satan te ‘soen’

so waarom is dit my gunsteling woord?

want dit is die een ding wat standvastig is

want dit is die een ding wat my kan red

dit is die enigste pad na die Hemelse poort

dit is die enigste ding wat my seer kan uitwis

dit is die een ding wat smors verander na pret

Voetnota – smors: senutergende, daaglikse gemors




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed