dit was ‘n Vrydagaand in Desember toe jy weg is na ‘n “beter plek” soos die mense sê wat wil troos maar al die mense se woorde kon my nie troos ek wou die Bomenslike sien soos Simba se Mufasa in die wolke of net ‘n wit duif of veer op my vensterbank maar daar […]
Hier is huis (Brons) waar my bed is en my vrou daar is huis, het jy altyd gesê nou’s ons bed nog hier en ek maar sonder jou tog is dit nog huis voel ek hier tuis tussen ons storiegoed tot ons weer ontmoet by die hemeltroon wil ek hier woon met ons bed en […]
Binnelandskap Dis 11 Junie 2022 die plaaswerf is spierwit vanoggend en ek dink by myself, neewat die seisoene is nog mooi in plek al is aardverwarming op almal se lippe en op hierdie koue wintersdag moet ek groet, ons geliefde grond hier waar my wederhelf se spore lê hier waar ek geborge voel nooit sou […]
Paradigmas Beespaadjies uitgetrap padkaarte in jou kop jy loop soos pa geloop het en sy pa se pa jy ken niks anders nie afdraaipaadjies is van die bose bewaar jou siel ongelowige Thomas dood bring jou by ‘n kruispad en die spore verdof jy bevraagteken en verken bedink die seerpaaie wonder oor Noag in die […]
Terugkom My vierjarige kleinkind vra ouma kan mens terugkom aarde toe as jy eers in die hemel is? ouma is stomgeslaan oor die diep vraag maar hoor die woorde uitkom ja my kind mens kan mense kom as engeltjies terug aarde toe maar die kind is nie tevrede nie nee, sy wil nie hemel toe […]

Die Skilderdoek oopgestrek staan die spierwit doek wagtend op die skilder onbekend die kwas trippe trappe op die kleurpallet ‘n bietjie wit, ‘n bietjie blou met ‘n titseltjie geel daarby hale van die kwas dartel op die doek maak geen sin van naby gesien maar met elke terugtree ontvou die beeld word blougryshale onstuimige see […]
Kleinkindliefde Jy ken my nie tog het jy my so lief Jy ken my nie tog is ek jou hartedief Onvoorwaardelik vou armpies om my Onverdienstelik met woordjies gevlei Net soos ek is in plooie getooi Het jy my binne-in jou hartjie genooi Ek vermoed die Boek van Liefde het dit so bedoel dat liefde […]

Hemelreën (Sonette) As die hemel liefde kon reën sou ek opgaardamme bou liefde daarin hou gebroke harte daarmee seën As die hemel jόύ liefde kon reen sou ek die son daarop laat skyn saam met jou verdwyn jou vir ‘n wolk-oomblik leen Ek sal reenboë verf met ons liefdespallet en saam met jou rondswerf Ek […]