Jongste aktiwiteit:

(Page 20)

Ink-lede en medeskrywers Dit sou onbekook wees om te begin asof die skryf van gedigte kunsvlyt is. Ongelukkig is dit hoe baie mense optree, en kom hulle nooit baie na aan die poësie nie, maar lewer eenselwige en voorspelbare veral sistematiese gedigte. Een van die aanhalings wat mense in my klasse ken, is “Only dullness […]

vir

Vir ‘n skrywer om sy vakgebied behoorlik te bestuur en suksesvol daarin deel te neem, voel ek persoonlik, is dit belangrik om die oorsprong (geskiedenis) daarvan te besturdeer. Dit is sonder rede onnodig feitlik, en al is dit belangrik om soveel as moontlik daarvan te lees, is dit nie belangrik om alles te onthou nie. […]

vir

Geen persoon kan ‘n ander leer om te skryf nie. Skryf is ‘n hartsding wat kriewel van diep binne-in die skrywer (digter) en uitloop op papier. As jy hierdie enigste reël toepas is die stryd half gewonne. Dit is belangrik om skryf- en digreëls na te kom, natuurlik, maar die liefde vir jou taal, die […]

vir
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed