Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Page 2)

outomatiese navolging van jou neiging op media dit waarna jy kyk elke dag selfs net elke enkele keer . so verkoop jy jou siel aan die duister magte van moderne tegnologie wat jou belangstellend volg . elke hoekie en draaitjie van jou loer en geniet elke oomblik van luister word verwerk in data . wat […]

Sigsag deur die lewe * Langs die stil sterwende dor spruit tussen eie nagedagtes van eergister lê opdrifsels verstik op repies turf in kronkel heimwee se vergetelheid ¨ stadig sif eerste trane reën treurend neer tussen hardkoppigheid en stille voorgee op savannas van verstrengelde gedagtes dan kriewel dormante saad in teelaarde ¨ kwistig beur die […]

wanneer ek kyk na die drome en onbevange vertroue daarin, van ‘n kind huil ek soms lang, druppende binnetrane   jammer-vir-myself trane omdat ek te oud voel om te droom   kwaad-vir-myself trane omdat ek nie my kleindogtertjiedrome probeer vang het voor dit in my grootmenssiel verlore geraak het nie   dankbaar-teenoor-God trane vir die […]

  uit die diepste van donker nag breek die lig van nog ‘n dag elke skroom straaltjie lig vorm sy eie kleur brug . soos drome vervaag wil werklikhede opdaag verdwyn mis van die mistieke in realiteit van harde werklikheid . soos dae verander die weke die nagte vlieg in skadus verby die dreuning van […]

in samekoms neste dreun sing die mense hommel bye om ń sentrale bron vir soetheid in raadsale bou ons met herhaling aan een gedagte gang hexagon was skuilings in eenvormigheid in zoom vergaderings drink ons heuning tee stil vasgevang in donker was kamertjies verseker eie sagte kern die enigste waarde bron terwyl ander soetstrome versuiker

my ou huis staan nogsteeds in ń Vrystaat grondstraat beton heuning afgebaken die eers nuwe straatnaamteken nou baie verdof die ou kombuis waar dikboud ouma eens gerondskarrel het om gister se skottelgoed vandag se boerekos staan nou leë oogkaste binne my lê vars jaarlikse tuiskomste die groet van kleintyd vriende sonder huidige rookskerms van vele […]

in droë grond staan die takkies sonder hul swart jakkies langs die kruispad in droëveld verwaaide leraars bedrywige sakemanne gooi die boompies nat vir môre se mooi almal groei Jan Alleman staan nader om die tuinslang toe te druk kwaad oor dié nuwe groei

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed