toekomsblik (Goud)
die oë
waarmee ‘n kind kyk
lééf intens en passievol
sodat die toekoms sal kom
met geloof, hoop en veral liefde
vir hulle en hulle kinders
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
die oë
waarmee ‘n kind kyk
lééf intens en passievol
sodat die toekoms sal kom
met geloof, hoop en veral liefde
vir hulle en hulle kinders
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir April 2024 - Uit die oog van 'n kind projek