Jongste aktiwiteit:

Posts tagged "Vriende"(Page 66)

dae infiltreer leegheid uit alle rigtings waar winde opstaan en gaan lê, ‘n krop geswel en swaar gedagtes wat soos bitterals verstik, ‘n poging om onsamehangend die niksheid binne my tot orde te rangskik en toe kom jy en lei my na waters waar daar rus is, na die donker hart van die aarde waar […]

Wie is jy? Wese waarvan ek droom – meerman wat bly by die see en nooit skroom om grepies uit sy dag vir my te gee. Jy kom lawe my roos woestyn met die teerheid van ñ gentleman ‘s touch wat rakelings die ruwe rots van my bar siel laat verbrokkel. Jy soutsproei die dorings […]

In gedagtelose oomblikke Poison Ivy jy om die golwe in my brein vat jy my hand mosselskulp dit toe in joune wys jy my jou droomland se strand vat my sagkens om my middel daar waar my rug soepel buig dan lei jy my jou seestrome in jy, my meerman en ek, jou meermin.

Ons eerste projek Amakeia se wenners: Aangesien ons net in die gedigte afdeling inskrywings ontvang het is die wenners dan as volg: 1. Evelyn van der Merwe met – Ere aan Amakeia 2. Cornien met – Awendster vir Amakeia 3. Heleen Mellet met – Ndiyabulela Enkosi Amakeia Baie geluk aan hierdie 3 digters Inkgroete Anzè

Dit is nie vir my moontlik om iets raak te sien, ‘n leemte raak te sien, en dit dan te ignoreer nie. Hierdie ding sal my gedagtes van vroeg tot laat ry en pla totdat ek iets daaraan gedoen het. Immers is dit ook hoe ‘n goeie entrepreneur se kop werk. Jy sien ‘n geleentheid […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed