Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wenners van die Amakeia projek

Deur Anze
Datum gepubliseer: 23 Maart 2016 Aantal woorde: 49 1321 Kere gelees 21

Ons eerste projek Amakeia se wenners:

Aangesien ons net in die gedigte afdeling inskrywings ontvang het is die wenners dan as volg:

1. Evelyn van der Merwe met – Ere aan Amakeia
2. Cornien met – Awendster vir Amakeia
3. Heleen Mellet met – Ndiyabulela Enkosi Amakeia

Baie geluk aan hierdie 3 digters

Inkgroete
Anzè




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 301
Kommentaar telling: 3464

Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 2 kleinseuns en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 153 gaste aanlyn

Bydraes – Argief