Peperduur vriendskap …
‘n brief met net ‘n paar woorde
op ou gekreukelde papier
dit sê jou vriendskap is goedkoop
maar jou liefde vir my peperduur
9 Kommentare
-
-
Anria
😊 ek gaan dit geniet om weer jou werk te lees!
-
IronLady
Uitstekend gedoen! Ek hou van kort en kragtig. Shalom
-
Zymrly
Hierdie gedig is goed gedoen. Dit skryf dieper as net vier reëls op papier.
-
neels claasen
mooi geskryf Borrels, kort en kragtig
-
Louie
Soos genoeg. Meer as net woorde.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Mooi een, Borrels