Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dis Naweek !

Deur Timothy Timmie De Vos Botha
Datum gepubliseer: 1 April 2016 Aantal woorde: 106 1003 Kere gelees 14

Dis naweek, dis naweek!
Tyd vir tieke draai,
ons almal maak groot lawaai,
ons dan die volgende 2 dae om,
en Sondag maak ons tyd om ons seëninge op te som.

Want wie sal ons dan oor die naweek bewaar,
dis net God, Hy is altyd daar.
Kindertjie speel heerlike buite rond,
ons hoor die pragtige klanke van hul stemme,
ons harte is ook die naweek in kindwees gegrond.

Dis naweek, dis naweek,
tyd om te baljaar,
pappa gaan vang vis,
saam met kleinboet want hy verjaar.
Sondag rus ons weer,
want dan is ons van sy seëninge bewus.

©Timothy De Vos Botha 18/03/2016 13H41nm




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 117
Kommentaar telling: 46

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 244 gaste aanlyn

Bydraes – Argief