Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesMeningstukke(Page 97)

Hallo almal, Saterdag aand 6 uur die 16de April doen ek ‘n baie spesiale huldeblyk, aan die einste bekende Ingrid Jonker, ons gaan haar ook beter leer ken in die huldeblyk, ook gedigte wat sy geskryf en self opgeneem het gaan gespeel word… OM TE LUISTER: http://listen64.radionomy.com/skatkisstereo www.skatkisstereo.co.za http://tunein.com/station/?StationId=260376 KOM KUIER GERUS SAAM IN DIE […]

Ek sal regtig nie kan sê van wie die gedagte nou eintlik gekom het nie. Gedagtes word mos sommer so uit homself gestaan en worre. En hierdie gedagte, had ek aanvanklik geglo, was ook so die wêreld ingekome. Later het ek egter introspeksie gedoen en toe ‘n baie sterk vermoede begin koester dat die duiwel […]

My jinne, my kakebeen hang op my borsbeen. Ek is behoorlik ge-gobsmack, soos die Ingelse sê! My Bokka het vir ‘n week kom kuier uit die Afrika-bos uit. Daarom het ek by g’n rekenaar of webwerf of Sosiale Media of niks anders uitgekom nie. Sien as Bokka hier is, dan skuur ons. Na al die […]

Herfs leen homself tot amber, bruin, geel en menigte skakerings van ander kleure.  Dit is ook die inleiding tot die rus van Winter waar die aarde weer asemskep.  Herfs kan ook herinner aan periodes in ons verhoudings met mekaar, ons geliefde en die aarde. Hierdie projek stel aan jou die uitdaging om hieroor te skryf.  […]

Op ’n dag loop ek verby die radio en ek spits my ore toe ek die volgende woorde hoor: “’n Emosionele boelie is iemand wat sy/haar persoonlikheid op iemand anders probeer afdwing.” Stadig het die skuldgevoel teen my ruggraat opgekruip. Dis ek daai, het ek gedink. Die emosionele boelie. Die skoen pas my so goed, […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed