Titel: Huldeblyk Ingrid Jonker op Skatkus Stereo
Deur Timothy Timmie De Vos Botha

Hallo almal, Saterdag aand 6 uur die 16de April doen ek ‘n baie spesiale huldeblyk,
aan die einste bekende Ingrid Jonker, ons gaan haar ook beter leer ken in die huldeblyk,
ook gedigte wat sy geskryf en self opgeneem het gaan gespeel word…
OM TE LUISTER:
http://listen64.radionomy.com/skatkisstereo
www.skatkisstereo.co.za
http://tunein.com/station/?StationId=260376
KOM KUIER GERUS SAAM IN DIE KLETSKAMER: https://
www.facebook.com/groups/skatkiskletskamer/
Anze
Baie dankie dat jy hierdie inligting met ons deel Timmie, gaan defnitief luister
Timothy Timmie De Vos Botha
baie dankie Anzé, eers gedink ek gaaan op tone trap maar waardeer dit dankie xx