DONDERDAG: Klippe
Moenie die hoop klippe doelloos aankyk nie:
oorweeg, wie kan jy daarmee gooi!
Persiese spreekwoord
5 Kommentare
-
Meermin
Ek glimlag groot. Hou van die.
-
Evelyn van der Merwe
Ons is almal skuldig aan hierdie, maar kan ons die klippe afweer wat teruggegooi word?
-
neels
Dankie toom
-
Arnold
Die vraag is of ons gewete skoon genoeg is, dis hoekom die hoop klippe so groot is.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Zymrly
Ek hou van spreukwoorde. Meeste van die tyd sny dit diep en baie na aan die been. Hierdie een laat my dink aan 'n Buuroom van my wat eendag gesê het: "Vandag is net lus om op 'n hoop klippe te sit en enige mens wat daar verby kom met die klippe te gooi". Dit was gewoonlik as sy gemoed baie laag was.